Local sportSport

Nuwe bestuur vir Nigel Rugbyklub

Die volgende lede is in hul afwesigheid as addisionele lede gekies

Nuwe bestuur vir Nigel Rugbyklub

Die volgende lede is in hul afwesigheid as addisionele lede gekies: Hansie en Zelda van Wyk en Henk van der Merwe.

Die klub nooi voornemende afrigters vir die o/21-, tweede- sowel as eerstespanne om hul CV voor 25 November per e-pos na anitacelliers27@gmail.com of na evertj2@gmail.com  te stuur.

Vir navrae, skakel Louis by 082 335 0853 of Anita by 082 409 3603

 

Volg ons op:

         

Facebook      Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button