Local sportSport

Nigel Tuiste vir Bejaardes se gholfdag

Fondse wat tydens die kompetisie ingesamel is, sal verskeie verbeteringe in die lewensgehalte van die organisasie se inwoners daarstel.

Nigel Tuiste vir Bejaardes se gholfdag het op 1 Maart by Nigel Gholfklub plaasgevind en hoewel daar verwag  is dat aansienlik meer spelers na die kompetisie gelok sou word, was die ondersteuning wat vanuit die sakegemeenskap ontvang is indrukwekkend.

Fondse wat tydens die kompetisie ingesamel is, sal verskeie verbeteringe in die lewensgehalte van die organisasie se inwoners daarstel.

Read more -> Sthokozile is Nigel Tuiste se verpleegster van die jaar

Volg ons op:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button