Sport

Nigel klop Sasolburg maklik

Nigel stoomroller voort in die Perigrine Liga.

Nigel Rugbyspan het Saterdag in ’n wegwedstryd vir Sasolburg met 41–12 geklop.

Nigel se punte is as volg aangeteken:

Drieë: Grigorius de Paiva, Jonty Shelton, Ettiene Booysen, John Holmner, Pierre Labusgagne, Junaide Seedat (2). Vervyfskoppe: Junaide Seedat (3). Man van die wedstryd was Jarico van Niekerk.

Nigel se tweede span het 34–6 gewen.

Die punte is as volg aangeteken:

Drieë: Jason Oberholzer, Kevin Nel, Louis Barnard (2) en ‘n straf drie. Vervyfskoppe: Enzo Henning (3) en ‘n strafdoel deur Enzo Henning.

Man van die wedstryd was Louis Barnard

Nigel Rugby Klub speel op 25 Junie teen Kemptonpark by die John Vorster Stadium.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button