Sport

Arno Carstens neem deel aan MMA Junior Wêreld Kampoenskappe

Plaaslike MMA vegter neem aan Wêreld Kampoenskappe deel.

Arno Carstens van Ability Academy in Heidelberg gaan in Abu Dhabi aan die Junior MMA Wêreld Kampioenskappe deelneem.

Hy het op 13 Augustus na Abu Dhabi vertrek.

Die kampioenskappe gaan vanaf 17 tot 20 Augustus plaasvind.

Stefan Pretorius, afrigter van Ability Academy, is trots op Carstens se welslae tot dusver.

“Carstens het baie hard gewerk om vir die kampioenskappe voor te berei.

“Die tyd het aangebreek om die wêreld te wys wat in hom steek,” het Pretorius gesê

Arno Carstens en sy afrigter Stefan Pretorius.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button