Sport

Belowende swemmer gekies om SA te verteenwoordig

Wêreld Aquatics Junior Swem kampioenskappe vir Moll beskore

Die Hoër Volkskool se swemmer Simoné Moll het gekwalifiseer om aan die Wêreld Aquatics Junior Swemkampioenskappe in Netyana, Israel, deel te neem.

Die kampioenskappe vind van 4 tot 6 September plaas.

Moll het klaar die jaar aan verskeie SA Swemkampioenskappe deelgeneem en hakskene vir die meeste swemmers in haar afdeling gewys.

Tydens dié swemkampioenskappe is die beraming dat meer as 600 opkomende en belowende swemmers van meer as 100 nasionale swemfederasies aan die kampioenskappe gaan deelneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button