Volkies woeker met hul sport talente
Die wintersport aktiwiteite is goed op dreef by die skool.

Hoër Volkskool se sportiewe leerders was die afgelope week aktief op die sportveld.
Op die netbal front het verskeie netbalspelers van verskillende ouderdomsgroepe deurgedring na die Gauteng netbal proewe.
Hulle is:
o18: Karin Venter, Suné Barnard, Jané Wepener en Luné Wepener.
o17: Lalie van der Merwe, Anke Kotze, Leila de Beer, Arne van Tonder, Luane van Staden en Jon-Benet Bauer.
o16: Amelia Strydom, Lunel Greyling, Emma Barnard, Mieke Nienaber, Siphkazi Dlamini en Thalea Jonck.
o15: Layla Ligthelm en Jolene Grobler.
o14: Anja Kruger, Leyna Strassburg en Riane Marais.
Hoërskool Pietersburg het Volkskool besoek vir die NWU reeks.
Die uitslae is:
Rugby
o14a: Volkskool 5 – Pietersburg 0, O14b: Volkskool 26 – Pietersburg 12.
o15a: Volkskool 5 – Pietersburg 41, O15b: Volkskool 19 – Pietersburg 22.
o16a: Volkskool 14 – Pietersburg 13, O16b: Volkskool 12 – Pietersburg 10.
Eerste span: Volkskool 34 – Pietersburg 43, tweede span: Volkskool 19 – Pietersburg 5, derde span: Volkskool 13 – Pietersburg 22 en vierde span: Volkskool 10 – Pietersburg 31.
Netbal
o14a: Volkskool 15 – Pietersburg 13, O14b: Volkskool 6 – Pietersburg 20.
o15a: Volkskool 13 – Pietersburg 25, O15b: Volkskool 22 – Pietersburg 15, O15c: Volkskool 13 – Pietersburg 7.
o16a: Volkskool 6 – Pietersburg 24, O16b: Volkskool 17 – Pietersburg 28.
o17: Volkskool 20 – Pietersburg 13.
Eerste span: Volkskool 22 – Pietersburg 21, Tweede span: Volkskool 25 – Pietersburg 13.
Hokkie
Meisies:
o14a: Volkskool 0 – Pietersburg 3.
o15a: Volkskool 0 – Pietersburg 4.
o16a: Volkskool 0 – Pietersburg 3.
Eerste span: Volkskool 0 – Pietersburg 4, tweede span: Volkskool 0 – Pietersburg 6.
Seuns:
o16a: Volkskool 1 – Pietersburg 5.
Eerste span: Volkskool 0 – Pietersburg 2.
Tennis
Juniors: Volkskool 34 – Pietersburg 29.
Seniors: Volkskool 39 – Pietersburg 34.