SportSport

Laer Volkskool triomfeer in Super Liga finaal teen Laerskool Risiville

Die jong rugbyspelers het hul beste gegee op die dag.

Die Laer Volkskool o10 rugbyspan is Super Liga wenners nadat hulle op 11 Junie in die finaal van die Sedibeng Super Liga teen die Laerskool Risiville gespeel.

Volkskool het die finaal met 13-5 gewen en as liga-wenners van die veld gestap.

Die skool se eerste span het teen Laerskool Vaalpark gespeel. Die telling was 8-0 in Vaalpark se guns.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button