Sport
Goeie boul en kolfwerk laat Balfour koning kraai teen Affies
'n Goeie venootskap het Affies laat struikel.
Gekombineerde Skool, Balfour eerste krieketspan het onlangs te staan gekom teen Afrikaans Hoër Seuns Skool.
Balfour het Affies met 61 lopies geklop.
Jaco Saunders en MJ Bekker het ‘n venootskap van 53 lopies uit 40 balle aangeteken.
Die uitstaan spelers vir Balfour was: Jaco Saunders met 2/61 in vier boulbeurte, MJ Bekker met 3/22 in vier boulbeurte, Muhaaz Carrim met 3/9 in vier boulbeurte, en Roy Kasselman met 2/25 lopies in sy vier boulbeurte.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



