Welkom aan boord Sagieland se seerowerskip

Laerskool Hannes Visagie se Graad 7-leerders is op 8 Junie tydens her-opening van die skole in vlak 3 van inperking, prettenderwys aan boord ‘n seerowerskip verwelkom.

Magda Maritz

News editor and journalist for HERAUT newspaper. 'Read what you like and like what you read' is my motto.
Back to top button