Gesondheid en hipnose bespreek

Die Kemptonpark-tak van die Vroue Landbou-unie vergader  om 9vm vir 9.30vm op 19 Junie in  die klein saaltjie by die NG Kerk Kempton-Kruin,  Fiskaalstraat, Glen Marais.

Jana Schurmann praat oor gesondheid en hipnose in die algemeen.

Almal welkom. Skakel Drienie von Wielligh by 082-454-9703.

Back to top button