Lentedans by Allenpark
‘n Lentedans word Vrydag, 4 September vanaf 7nm by Allenpark gehou.
Kaartjies kos R50 elk. Bring eie drinkgoed, worsrolle te koop.
Skakel Sarie Scheepers by 083-627-5966 of 011-972-4220.