Steve Hofmeyr tree op by skool

DIE bekende Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr tree op 25 Julie by Hoƫrskool Birchleigh op.

Hekke maak op 5nm oop en die vertoning sal om 7nm begin.

Gaste word versoek om hul eie stoele en komberse saam te bring. Daar sal kosstalletjies wees en CDs sal te koop wees.

Geen alkohol of koelers word toegelaat nie.

Kaartjies kos R150 elk en kinders onder agt is gratis. Skakel Riana by 083-283-4578 of Mariette by 083-390-1588.

Back to top button