NewsSchools

Matrieks spog met 741 onderskeidings

Altesaam 1 277 leerlinge het die eksamen geskryf

DIE 2013 matrieks van Kemptonpark se hoërskole spog vanjaar met 741 onderskeidings en ‘n gemiddelde slaagsyfer van 93,84%.

Altesaam 1 277 leerlinge het die eksamen geskryf.

Die verskillende skole se slaagsyfers, aantal onderskeidings en hoeveel leerlinge wat die eksamen afgelê het, was:

Hoërskool Kemptonpark: 98%, 275 A’s, 270 leerlinge.

Sir Pierre Van Ryneveld High School: 95,4%, 134 A’s, 197 leerlinge.

Hoërskool Jeugland: 98,4%, 115 A’s, 246 leerlinge.

Norkem Park High School: 90%, 80 A’s, 218 leerlinge.

Maranatha Christian School: 100%, 59 A’s, 42 leerlinge.

Hoërskool Birchleigh: 93%, 58 A’s, 191 leerlinge.

Rhodesfield THS: 75%, 20 A’s, 110 leerlinge.

Oos-Rand Akademie: 100%, geen A’s, drie leerlinge.

Shangri-La Academy: nie verskaf nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button