Jeugies wys nuwe president aan
HOËRSKOOL Jeugland was hartseer om afskeid te neem van sy president, Charlotte Kruger. Die gesin het na Kanada verhuis. Met die groet van Jeugland se hoofmeisie, het die volgende kandidaat, wat kortkop tweede in die stemproses was, Anja Booyens, die rol van hoofmeisie ingeneem. ‘n Nuwe leier moes ook aangekondig word en Ilka Janse van …

HOËRSKOOL Jeugland was hartseer om afskeid te neem van sy president, Charlotte Kruger. Die gesin het na Kanada verhuis. Met die groet van Jeugland se hoofmeisie, het die volgende kandidaat, wat kortkop tweede in die stemproses was, Anja Booyens, die rol van hoofmeisie ingeneem. ‘n Nuwe leier moes ook aangekondig word en Ilka Janse van Rensburg is as die nuwe bemarkingsraadsvoorsitter verkies. Die nuwe hoofleiers is, voor: Zain Bekker (president), Dr David Morris (hoof) en Anja Booysens (president). Agter: Hanri Botha, Ilka Janse van Rensburg, Henry-John Hallett, Thornton Ford, Joubert Barry, Douw Jacobs, Riza Janse van Rensburg en Mandi Beetge.
