Editor's choiceNewsSchools

Jeugland se 2013 slimkoppe

Die toekennings vir die beste prestasie in 'n graad laasjaar is op grond van die hoogste promosiepunt gemaak

PETRA Coetzer (90,2%) en Megan Heath (89,7%) is onderskeidelik as Hoërskool Jeugland se junior en senior Dux-leerders aangewys.

Die skool het in Februarie die leerders, wat in 2013 die topleerders in hul graad was, tydens die akademiese bekroningsaand beloon.

Die twee Dux-leerdertoekennings gaan aan die leerder wat die hoogste gemiddelde promosiepunt tydens sy akademiese jaar behaal het (graad 8 en 9 junior en graad 10 en 11 senior).

Die toekennings vir die beste prestasie in ‘n graad laasjaar is op grond van die hoogste promosiepunt gemaak.

Die wenners was:

Graad 8: Petra Coetzer – 90,2%

Graad 9: Chené Horn – 89,6%

Graad 10: Megan Heath – 89,7%

Graad 11: Zain Bekker – 88%

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button