NewsSchools
Impies presteer by kompetisie
SES leerders van Laerskool Impala het op 6 Junie aan Ekurhuleni se feesvieringe vir 20 jaar van demokrasie deelgeneem. Dit was ‘n kompetisie waaraan al die skole in die distrik kon deelneem. Graad 1-3 moes gedigte voordra met die tema, My land, Suid-Afrika. Die graad 4-7 leerders het in Engels deelgeneem met die tema, Celebrating …

SES leerders van Laerskool Impala het op 6 Junie aan Ekurhuleni se feesvieringe vir 20 jaar van demokrasie deelgeneem. Dit was ‘n kompetisie waaraan al die skole in die distrik kon deelneem. Graad 1-3 moes gedigte voordra met die tema, My land, Suid-Afrika. Die graad 4-7 leerders het in Engels deelgeneem met die tema, Celebrating Twenty Years of Democracy”. Slegs een leerder per graad is toegelaat om deel te neem. Die deelnemers was Dione du Plooy (1ste), Lara Engelbrecht (2de), Chane van Niekerk (1ste, algehele wenner gr 4-7), Sonja Posthumus (1ste, algehele wenner gr 1-3), en Mike Kruger (1ste). Afwesig: Chante Venter.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
