Peuter Kleuter presteer by kunswedstryd
PEUTER KLEUTER se vyf- en sesjariges het uitstekend gedoen by Kemptonpark Kunswedstryd. Voor: Sydie Lamb (A++ Afrikaanse voorgeskrewe poësie, A++ prosa, A++ Engelse eie keuse poësie), Xanté Strauss (A++ Afrikaanse voorgeskrewe poësie, A++ prosa, A++ welsprekendheid, A++ Engelse voorgeskrewe poësie), Zander Erasmus ( A++ Afrikaanse voorgeskrewe poësie, A++ Afrikaanse eie keuse poësie, A++ gedramatiseerde poësie, …

PEUTER KLEUTER se vyf- en sesjariges het uitstekend gedoen by Kemptonpark Kunswedstryd. Voor: Sydie Lamb (A++ Afrikaanse voorgeskrewe poësie, A++ prosa, A++ Engelse eie keuse poësie), Xanté Strauss (A++ Afrikaanse voorgeskrewe poësie, A++ prosa, A++ welsprekendheid, A++ Engelse voorgeskrewe poësie), Zander Erasmus ( A++ Afrikaanse voorgeskrewe poësie, A++ Afrikaanse eie keuse poësie, A++ gedramatiseerde poësie, A++ Engelse eie keuse poësie), Zayleen van Oordt (A++ Afrikaanse voorgeskrewe poësie, A++ Engelse voorgeskrewe poësie), Zoë Ludik (A++ Afrikaanse voorgeskrewe poësie, A++ Engelse voorgeskrewe poësie) en Wiaan van Wyk (A Afrikaanse eie keuse poësie). Middel: Jaen-Ru Rheeder (A++ Afrikaanse voorgeskrewe poësie, A++ Engelse eie keuse poësie), Jordan Stander (A++ Afrikaanse voorgeskrewe poësie, A++ gedramatiseerde poësie en A++ Engelse eie keuse poësie), Joshua Botha (A++ Afrikaanse voorgeskrewe poësie en A+ Engelse voorgeskrewe poësie), Lara de Bruyn (A++ Afrikaanse voorgeskrewe poësie, A++ Engelse voorgeskrewe poësie), Leandri Bekker (A++ Afrikaanse voorgeskrewe poësie, A++ Afrikaanse eie keuse poësie, A++ gedramatiseerde poësie, A++ Bybelse prosa, A++ Engelse voorgeskrewe poësie, A++ Engelse eie keuse poësie), Luan Wilkinson (A++ Afrikaanse voorgeskrewe poësie, A++ Bybelse prosa, A++ Engelse eie keuse poësie), Maryke du Plessis (A+ Engelse voorgeskrewe poësie), Matthew Paraskeva (A++ Afrikaanse voorgeskrewe poësie, A++ gedramatiseerde poësie, A++ Engelse eie keuse poësie), Nekita Erasmus (A++ Afrikaanse voorgeskrewe poësie, A++ prosa, A++ Engelse eie keuse poësie), Rico van der Westhuizen (A++ Engelse eie keuse poësie) en Shanike Goosen ( A+ Afrikaanse voorgeskrewe poësie). Agter: Amoré Lottering (A++ Afrikaanse voorgeskrewe poësie, A++ Engelse voorgeskrewe poësie), Amory Venter (A++ Afrikaanse voorgeskrewe poësie, A++ gedramatiseerde prosa, A++ Engelse voorgeskrewe poësie), Carika van Rooyen (A++ Afrikaanse voorgeskrewe poësie, A++ gedramatiseerde poësie en A++ Engelse voorgeskrewe poësie), Divann Lamprecht (A++ in Afrikaanse voorgeskrewe poësie, A+ welsprekendheid, A++ Engelse eie keuse poësie), Dylan van Wyk (A++ Afrikaanse voorgeskrewe poësie, A++ Engelse eie keuse poësie), Edward Conradie (A+ Afrikaanse voorgeskrewe poësie), Eliscke Rautenbach (A++ Afrikaanse voorgeskrewe poësie, A+ Bybelse prosa, A++ Engelse voorgeskrewe poësie), Esethu Tshintsholo (A++ Afrikaanse voorgeskrewe poësie, A++ Engelse eie keuse poësie, A++ Engelse redenaarskuns), Ettienne Stroebel (A++ Afrikaanse voorgeskrewe poësie, A++ gedramatiseerde poësie, A++ Engelse eie keuse poësie) en Jade Reynders ( A++ Afrikaanse voorgeskrewe poësie, Engelse voorgeskrewe poësie en Bybelse prosa.
