NewsSchools

Leerders is itemwenners

DIE leerlinge van Laerskool Birchleigh was itemwenner by Kemptonpark kunswedstyd: Kiára Pelser (Afrikaans prosa, voorgeskrewe Afrikaans poësie, voorgeskrewe Engels poësie en Engels redenaars), Helgard Stadler (dialoog) en Amoré Ludik (eie keuse Engels poësie, gedramatiseerde Engels prosa, Engels dialoog, Engels mimiek, Engels improvisasie, Engels groepsimprovisasie, Engels groepsadvertensie, Engels groepsmimiek, oop, Afrikaans gedramatiseerde prosa, Bybel prosa, Afrikaans …

DIE leerlinge van Laerskool Birchleigh was itemwenner by Kemptonpark kunswedstyd: Kiára Pelser (Afrikaans prosa, voorgeskrewe Afrikaans poësie, voorgeskrewe Engels poësie en Engels redenaars), Helgard Stadler (dialoog) en Amoré Ludik (eie keuse Engels poësie, gedramatiseerde Engels prosa, Engels dialoog, Engels mimiek, Engels improvisasie, Engels groepsimprovisasie, Engels groepsadvertensie, Engels groepsmimiek, oop, Afrikaans gedramatiseerde prosa, Bybel prosa, Afrikaans samespraak, Afrikaans onvoorbereide redenaars, Afrikaans onvoorbereide mimiek, Afrikaans improvisasie, Engels eie keuse poësie, Engels gedramatiseerde prosa, Engels dialoog, Engels mimiek, Engels improvisasie, Engels onvoorbereide lees, Engels groepsimprovisasie, Engels groepsadvertensie, Engels groepsmimiek en oop).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button