HOËRSKOOL Jeugland het by sy akademiese toekennings vir 2014 sy top 10 leerders vir einde 2014 aangekondig.
Die top 10 leerders in elke graad van 1-10 was:
Graad 8: Caitlin Slawson, Luca Roodman, Marco Neto, Dominique Fraser, Amoré Jacobs, Cornelius Steyn, Ilanka Nel, Shani Fourie, Lance de Beer en Ruan Nagel.
Graad 9: Petra Coetzee, Anri Beukes, Daniëlle de Wet, Rné Lorimer, Chené van der Merwe, Janie du Preez, Bardeen Walters, Corné Kriel, Ilse Wepener en Stefan Vosloo.
Graad 10: Ivan Eloff, Chené Horn, Janke Booysens, Jana Fouché, Kyla Müller, Yolandi Janse van Rensburg, Johané Vermeulen, Adelene van Zyl, Zane Smith en Zade-Lee Robberts.
Graad 11: Lara Dreyer, Megan Heath, Liza du Preez, Eldoné Olivier, Willem-Adriaan van Wyk, Melindi Muller, Marné Bekker, Charné Bailey, Ben Espach en Izandri Wessels.
