Editor's choiceNewsSchools

Jeugies staan saam teen dwelms

Die fokus van die pretloop was om bewustheid te bring oor die gevare van dwelmmisbruik

VAN die leerders van Jeugland het aan die pretloop teen dwelms by Maranatha-kerk in Glen Marais deelgeneem.

Die fokus van die pretloop was om bewustheid te bring oor die gevare van dwelmmisbruik.

Die Barbarians for Christ het ‘n indrukwekkende vertoning gelewer en onder meer ‘n trok gesleep, staalpype gebuig en ander swaar gewigte opgetel. Hulle werk saam met Prison Ministries om bewustheid oor die gevare dwelmmisbruik in skole en die gemeenskap te bevorder.

Die Barbarians of Christ en een van die gevangenes van Modderbee-gevangenis het getuienis gelewer oor hoe hulle lewens verander het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button