NewsSchools

Kempies is weer die beste sportskool

Die hoof, Roelof Burger, het die trofee namens die skool ontvang

HOËRSKOOL Kemptonpark is laasweek vir die derde agtereenvolgende jaar as die beste sekondêre sportskool in Ekurhuleni aangewys.

Ekurhuleni Metro bied jaarliks dié sporttoekennings aan.

Die toekenning het die Kempies te beurt geval omdat hulle in ‘n wye verskeidenheid sporte op provinsiale, nasionale en internasionale vlak presteer het.Die hoof, Roelof Burger, het die trofee namens die skool ontvang.die skool se uitslae vir die afgelope week was.

Netballiga vs Hugenote: O/14A wen 20-14, O/14B wen 25-6, O/14C wen 24-3, O/15A wen 35-14, O/15B wen 23-15, O/15C verloor 15-20, O/16A verloor 22-12, O/16B wen 23-17, O/16C wen 33-0, O/17A wen 18-17, O/17B wen 19-7, O/19A verloor 30-31, O/19B wen 25-13.

Meisie-hokkieliga vs Die Anker: O/14A wen 5-0, O/14B wen 6-0, O/15A verloor 0-1, O/15B gelykop 0-0, O/16A wen 2-1, O/16B verloor 0-1, tweede span verloor 0-2, eerste span wen 2-0.

Seunshokkie vs Dr EG Jansen: O/15 verloor 0-6, eerste span gelykop 1-1.

Tennis: Meisies: Kempton B wen 71-1 teen Edenglen B, Kempton C wen 51-5 teen Primrose A.

Seuns: Kempton A wen 65-7 teen Edenvale C, Kempton C wen 46-10 teen Shangri-La C, Kempton D wen 38-18 teen Birchleigh C.

Muurbal: Kempies 1 vs Veritas 1 wen 12-0, Kempies 2 vs Veritas 2 wen 12-0.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button