
CASA Caritas bied hul jaarlikse Klipwerf dans op 3 Oktober by die Kemptonpark Burgersentrum in CR Swart rylaan aan.
Kaartjies word verkoop teen R150 per persoon en R120 per persoon by ’n tafel van 10.
Trek jou dansskoene aan want hierdie beloof om die dans van die jaar te wees!
Eie eet en dringoed is welkom en netjiese kleredrag word aangemoedig.
Vir besprekings kontak Adri Kruger by 072-107-1989.
Lees ook:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
