Local newsNews
Panorama se matrieks verras met uitslae
Twee leerlinge het elk een onderskeiding verwerf
KEMPTON Panoramaskool se graad 12 groep van 2015 het uitstkend gevaar in die Nasionale Senior Eksamen.
Hulle het ‘n 100% slaagsyfer behaal en ook twee onderskeidings verower. Die groep se gemiddeld was 56%, wat ‘n uitsonderlike prestasie is.
Twee leerders wat besonder goed gevaar het, is Ferdinand Botha en Khajal Jodhan, wat beide onderskeidings in rekenaarstoepassingstegnologie behaal het. Ferdinand het ook 76% vir wiskundige geletterdheid behaal.
Die leerders het gesê hul sukses kan toegeskryf word aan harde werk en toegewyde onderwysers wat bereid was om die ekstra myl te loop.
Also read:
• Shangri-La’s Tammy Smit bags herself 5 distinctions
• Hoërskool Birchleigh matrics pass with flying colours
• Dominik spog met sewe onderskeidings by Helpmekaar
• Norkem matrics super excited about their future
• Maranatha obtains 100% pass rate
• Top Sir Pierre matric is a ‘drama king’
• Kempie spog met tien onderskeidings
• Jeugland behaal 95% slaagsyfer
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
