NewsSchools

Impies skenk weer rolstoele aan instansies

Con Amore-skool, wat 'n groot behoefte aan rolstoele het, het twee stoele ontvang

DRIE tuistes vir Kemptonpark se senior burgers het op 21 September elk ’n rolstoel van Laerskool Impala ontvang.

Dié dag is elke jaar ’n spesiale dag op die Impie-kalender waar hulle hulde bring aan die gemeenskap. Vanjaar het Allenpark, Herfsland en Marmanet elk ’n rolstoel gekry.

Con Amore-skool, wat ’n groot behoefte aan rolstoele het, het twee stoele ontvang.

Impala, wat self rolstoelvriendelik is, is reeds die afgelope drie jaar besig met die “tops and tags”-projek wat deur Alishia Swart en Bijanka Coetsee gedryf word.

Casa Caritas het vorige jare ook rolstoele van die Impies ontvang.

Also read:

Morne receives a new set of wheels

Impies skenk rolstoel aan Casa Caritas

Met sy ‘wiele’ vlieg die Valke

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button