Local newsNews

Pastoor-egpaar is 70 jaar getroud

Twee van hul seuns is ook pastore

PASTOOR Gerrie Coetzee (96) en sy vrou Elize (90) het op 8 November hul 70ste troudagherdenking gevier.

Die egpaar is in 1946 in Windhoek getroud en het verskeie gemeentes van die AGS bedien. Hulle woon sedert Junie 2012 by hulle oudste dogter in Kemptonpark.

Lees ook:

Egpaar vier hul 60ste herdenking

Uit die huwelik is drie seuns en drie dogters gebore. Hulle het ook 13 kleinkinders en 11 agterkleinkinders.

Twee van hul seuns is ook pastore.

PAST Gerrie Coetzee (96) en sy vrou Elize (90) op hul troudag 70 jaar gelede.
PAST Gerrie Coetzee (96) en sy vrou Elize (90) op hul troudag 70 jaar gelede.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button