Local newsNews
Skoolkore wen by eerste plaaslike Cantare-kompetisie
Wenners is in verskeie afdelings aangewys
KEMPTON Park Eisteddfod het onlangs sy eerste Cantare-koorkompetisie aangebied en 22 kore het meegeding.
Die wenners in die onderskeie afdelings was:
Pre-primêre kore – Stralejakkers verbonde aan Laerskool Impala. Hulle ontvang prysgeld van R500.
Laerskool junior kore: Laerskool Van Riebeeckpark.
Laerskool senior kore: Laerskool Van Riebeeckpark.
Hoërskoolkore: Maranatha Christian High School.
Dié wenkore het elkeen ‘n tjek van R1 000 ontvang.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
