GEDURENDE 2017 het talle Jeugies op akademiese-, sport- en kultuurgebiede uitgestaan en tydens die skool se bekroningsaand is hulle vir hul prestasies vereer.
Graad 12 vaktoekennings
Afrikaans huistaal Nerine Luies, besigheidstudies Nerine Luies, ekonomie Danielle de Wet, Engels eerste addisionele taal Chene van der Merwe, fisiese wetenskap Petra Coetzer, geografie Danika Vermaak, geskiedenis Christelle Wepener, ingenieursgrafika en ontwerp Adelin Francis, lewensoriëntering Angelique Smith, Chene van der Merwe en Denise Geel, lewenswetenskap Petra Coetzer, musiek Petra Coetzer, ontwerpkuns Adelin Francis, rekenaartoepassingstegnologie Petra Coetzer, rekeningkunde Chene van der Merwe, spraak en drama Leticia Strydom, toerisme Danielle de Kock, visuele kuns Nerine Luies, wiskunde Petra Coetzer en Anri Beukes, wiskundige geletterdheid Isobel Steenkamp, Alpha wiskunde Petra Coetzer.
Beste akademiese prestasie graad 12 en beste volgehoue akademiese prestasie vanaf graad agt tot 12 Petra Coetzer.
Sport
Atlete van die jaar: Bianca Botha, Diwan Brits, Adelin Francis, Dean Slabbert.
Gholfspeler van die jaar: Divan Serfontein.
Jukskeispeler van die jaar: Clarissa Marais.
Hokkiespelers van die jaar: Cameron Eales en Luke de Beer.
Krieketspelers van die jaar: André Williams, Zander Smith, Carmen Nagel (meisies).
Landloopatlete van die jaar: Carmi Vermaak, Clinton Baulton, Tebogo Matlau en Tyrell Booysen.
Netbalspelers van die jaar: Christina Umeh en Tebogo Matlau.
Rugbyspelers van die jaar: Alwyn van Niekerk en Chris Janse van Rensburg
Skaakspelers van die jaar: Gegory Slawson en Duvan Mans.
Skuts van die jaar: Jo-ann Serfontein, Tristan Swanepoel, Cassandra Jones en Douw Smit.
Tennisspelers van die jaar: Marco Janse van Rensburg en Adelin Francis.
Kultuur
Senior redenaars van die jaar: Tebogo Matlau, Lerisca Wessels, Leticia Strydom.
Koorlede van die jaar: Rné Lorimer en Juan Taljaard.
Revuespelers van die jaar: Luke de Beer, Lerisca Wessels, Jenny Vieira.
Beste prestasie spanredenaars: Anri Broekman, Danelle Pryor, Danelle Fraser.
Spesiale toekennings
Kultuurpersoonlikhede van die jaar: Luke de Beer en Rné Lorimer.
Dux-leerling Graad 12: Petra Coetzer.
Leiers van die jaar: Christopher van Dinter, Gerhard Botha, Lerisca Wessels, Christine Umeh.
Sportpersoonlikhede van die jaar: Tristan Swanepoel, Douw Smit, Tebogo Matlou.
Jeuglanders van die jaar: Luke de Beer en Petra Coetzer.








