NewsSchools

Hier is al Kempies se uitblinker-matrieks van 2017

Die skool se toppresteerder, Lieze-Mari van Tonder, spog met nege onderskeidings

Met ‘n allemintige 329 onderskeidings, ‘n 97.4 persent slaagsyfer en 66.3 persent universeitsvrystelling, kan Hoërskool Kemptonpark se matriekklas van 2017 breëbors loop.

Die skool se toppresteerder, Lieze-Mari van Tonder, spog met nege onderskeidings.

Vier leerlinge het agt onderskeidings verwerf, ses het sewe gekry en twee ses. Ses spog met vyf A’s en 15 met vier.

Hier is die lys van topkandidate:

Nege onderskeidings

Lieze-Mari van Tonder – Afrikaans, Engels, wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, ingenieurs grafika en ontwerp, geografie, fisiese wetenskap, Alpha-wiskunde.

Lieze-Mari van Tonder – nege onderskeidings.

Agt onderskeidings

Philip Haussamer – Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, lewenswetenskap, fisiese wetenskap, wiskunde, visuele kuns, Alpha-wiskunde

Tiaan Haussamer – Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, visuele kuns, lewenswetenskap, fisiese wetenskap, musiek, Alpha-wiskunde

Dihan Keun – Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, fisiese wetenskap, lewenswetenskap, rekenaartoepassingstegnologie, wiskunde, Alpha-wiskunde

Xander Terblanche – Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, fisiese wetenskap, inligtingstegnologie, rekeningkunde, wiskunde, Alpha-wiskunde

Sewe onderskeidings

Rianca Fouche – Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, fisiese wetenskap, inligtingstegnologie, lewenswetenskap, wiskunde

Demi Nel – Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, fisiese wetenskap, wiskunde, geografie, lewenswetenskap

Cordia Horne – Afrikaans, Engels, wiskunde, rekeningkunde, rekenaartoepassingstegnologie, ingenieurs grafika en ontwerp, fisiese wetenskap

Charne Killian – Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, besigheidstudies, rekeningkunde, fisiese wetenskap, Alpha-wiskunde

Carla Laning – Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, wiskunde, fisiese wetenskap, lewenswetenskap, rekeningkunde

Jacomien Zaayman – Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, geografie, rekenaartoepassingstegnologie, lewenswetenskap, fisiese wetenskap

Ses onderskeidings

Denique du Plessis – Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, besigheidstudies, ekonomie, geskiedenis

Jessica Jacobs – Afrikaans, Engels, fisiese wetenskap, ingenieurs grafika en ontwerp, rekenaartoepassingstegnologie, wiskunde

Vyf onderskeidings

Chante Barnard – Afrikaans, Engels, fisiese wetenskap, geskiedenis, geografie

Tristan Smith – Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, geskiedenis, ekonomie

Wiehan Grove – Afrikaans, Engels, fisiese wetenskap, ingenieurs grafika en ontwerp, inligtingstegnologie

Ruhan Kruger – Afrikaans, Engels, besigheidstudies, ekonomie, lewensoriëntering

Nicole Myer – Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, ingenieurs grafika en ontwerp, ontwerpkuns

Sherine van der Westhuizen – Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, lewenswetenskap, rekenaarinligtingstegnologie

Vier onderskeidings

Cassidy Bekker – Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, ingenieurs grafika en ontwerp

Simone Mzyk – Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, ingenieurs grafika en ontwerp

Coenie van Deventer – Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, rekeningkunde

Reinet Venter – Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, geografie

Anja Botha – Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, ontwerpkuns

Carla Dippenaar – Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, rekeningkunde

Martin Erasmus – Engels, lewensoriëntering, inligtingstegnologie, rekenaartoepassingstegnologie

Jade Smith – Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, besigheidstudies

Johnic Smith – lewensoriëntering, fisiese wetenskap, rekeningkunde, ingenieurs grafika en ontwerp

Sune Stegmann – Afrikaans, Engels, geskiedenis, lewensoriëntering

Marcu van Dyk – Afrikaans, Engels, ingenieurs grafika en ontwerp, siviele tegnologie

Claudia van Niekerk – Afrikaans, Engels, ingenieurs grafika en ontwerp, ontwerpkuns

Henk van Zyl – Engels, lewensoriëntering, ingenieurs grafika en ontwerp, rekenigkunde

Alexander Visagie – geskiedenis, ingenieurs grafika en ontwerp, toerisme, wiskunde geletterdheid

Shante Wright – lewensoriëntering, geskiedenis, rekenaarstoepassingstegnologie, toerisme

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button