Laerskool Impala se top 10 akademiese presteerders in Graad Vier vir die eerste kwartaal. Voor: Mijuané Liebenberg (90.17%), Marthinus Bester (88.17%), Zanique van Loggerenberg (87.83%), Mila O’Connell (87.33%) en Lené Bosch (86.5%). Agter: Almiché Paul (86%), Leandi Blignaut (86%), Keagan Bengston (86.33%), Shanah-Lee Louwrens (85.5%) en Carli van Schalkwyk (85%). Inlas: Amy Gerber (85.5%).
Die top 10 Graad Vyf akademiese presteerders vir die eerste kwartaal by Laerskool Impala. Voor: Layla Venter (95%), Annebel van Wyk (94.5%), Mieke Hanekom (94.33%), Juan-Pierre du Plessis (93.17%) en Kyla Roos (92.5%). Agter: Timarié Grobbelaar (91.83%), Sonja Posthumus (91.5%), Garth van Deventer (90.33%), Rian Strydom (90.17%) en Abigail Grobler (89.67%).
Die top 10 Graad Ses leerders van Laerskool Impala vir die eerste kwartaal. Voor: Ruben Turketti (96.33%), Claire van Vuuren (96.17%), Lara Engelbrecht (95.33%), Nicole Swart (95.17%) en Kaylee du Plessis (94.33%). Agter: Zandro Pero (94%), Divan Minnaar (93.17%), Herbrentia Coetzee (91.33%), Tamika du Plooy (91.33%) en Kiara Pero (90.67%).
Die top 10 leerlinge in Graad Sewe by Laerskool Impala vir die eerste kwartaal. Voor: Ashleigh Doster (90.11%), Jada Gerber (88.67%), Anna du Plessis (87.67%), Lukas Janse van Rensburg (87.22%) en Tanya Richards (86.67%). Agter: Leané Channing (86.22%), Nicolaas Mentz (86.22%), Rueben Jordaan (84.44%), Leonie Barnard (84.33%) en Chante-Lee Kruger (84.11%).
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!