NewsSchools

Bredell se Boekedore eet saam met hul skoolhoof

Die leerders wat in elke graad die meeste boeke gelees het, ontvang ook 'n sertifikaat.

Laerskool Bredell hou elke jaar ’n geleentheid vir leerders wat die meeste boeke gelees het.

Hierdie boekedoortjies woon ’n leestee saam met die skoolhoof, Roaan Human, by.

Die leerders wat in elke graad die meeste boeke gelees het, ontvang ook ’n sertifikaat.

René Kasselman en Dylan van der Merwe, albei Graad Een-leerders, saam met skoolhoof Roaan Human.

 

Die Graad Drie-leerders wat die meeste boeke gelees het. Voor: René du Plessis, Wian de Kock, Casey-Lee Burger, Christiaan van den Berg en Michael McHaffie. Agter: Laraché Kotze, Abigail Henstock, Abigaile Benningfield, Cazandré Labuschagne en Jani Coetzee-Stander.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button