Conrad Schoeman (9): Afrikaans, Engels, besigheidstudies, ekonomie, fisiese wetenskappe, lewensoriëntering, rekeningkunde, Alpha-wiskunde, wiskunde.
Hoërskool Kempton Park se matriekklas van 2018 spog met 208 onderskeidings, ‘n 98.3% slaagsyfer en 77% universiteitsvrystelling.
Tweehonderd ses-en-dertig matriekleerlinge het die eksamen afgelê.
Damian van Goeverden (5): Engels, fisiese wetenskappe, geskiedenis, lewensoriëntering, lewenswetenskap.
Dillon Reineke (5): Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, rekeningkunde, rekenaartoepassingstegnologie.
Britney Bulkin (8): Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, wiskunde, fisiese wetenskappe, lewenswetenskap, rekenaartoepassingstegnologie, Alpha-wiskunde.
Jay-Jay Beytell (8): Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, wiskunde, fisiese wetenskappe, geografie, rekeningkunde, Alpha-wiskunde.
Bianka Nel (6): Engels, geografie, gasvryheidstudies, lewensoriëntering, toerisme, wiskundige geletterdheid.
Caitlynn Opperman (5): Engels, inligtingstegnologie, lewensoriëntering, rekeningkunde, rekenaartoepassingstegnologie.
Lezli Edgar (5): Engels, lewensoriëntering, wiskundige geletterdheid, rekeningkunde, rekenaartoepassingstegnologie.
Amorie Scheepers (5): Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, visuele kuns, wiskundige geletterdheid.
Danika van Heusden (4): Engels, lewensoriëntering, lewenswetenskap, rekeningkunde.
Marco Bouwman (4): Afrikaans, Engels, lewenswetenskap, rekenaartoepassingstegnologie.
Kayla Havenaar (4): Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, lewenswetenskap.
Kaylin Steyn (5): Engels, fisiese wetenskappe, lewensoriëntering, rekeningkunde, wiskunde.
Viné Viviers (4): Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, lewenswetenskap.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.