NewsSchools

Jeugland se top matriekleerlinge van 2018

Honderd agt-en-sewentig matrieks het die eksamen afgelê.

Hoërskool Jeugland is verheug oor sy matriekklas van 2018 wat ‘n 98.9% slaagsyfer behaal het.

“Ons gaan hard werk om vanjaar ’n 100% slaagsyfer na te jaag,” het die skoolhoof, dr David Morris, gesê.

Leerders het ‘n 73% universiteitsvrystelling behaal, baie beter as 2017 se 52%.

Honderd agt-en-sewentig matrieks het die eksamen afgelê.

Suné Marx (6): Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, rekeningkunde, rekenaartoepassingstegnologie, geografie.

 

Stephanus Steyn (6): Engels, wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, inligtingstegnologie, fisiese wetenskappe.

 

Caitlyn Slawson (6): Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, dramatiese kunste, geskiedenis, Alpha-wiskunde.

 

Dominique Fraser (6): Afrikaans, Engels, wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, Alpha-wiskunde.

 

Shani Fourie (5): Engels, lewensoriëntering, geografie, lewenswetenskap, fisiese wetenskappe.

 

Rachael Bam (4): Afrikaans, Engels, geskiedenis, toerisme.

 

Vianca Bester (4): Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, geografie.

 

Leander van Schalkwyk (4): wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, rekenaartoepassingstegnologie.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button