Met 2019 wat vinnig einde se kant toe staan, was daar nog een groot aand op elke Jeugie se kalender – die jaarlikse bekroningsaand waar almal beloon word vir ’n goeie en harde jaar.
Tydens dié aand is die toptoekennings altyd ’n hoogtepunt op die aand se program.
Kultuurmeisie van die jaar – Jana Dreyer.
Senior sportseun van die jaar – Heinrich Flooks.
Leier van die jaar – Cameron Eales.
Kultuurseun van die jaar – Austin Scheepers. Hy is ook die Jeuglander van die jaar (seuns).
Junior sportseun van die jaar – Keagan Trollip (deel).
Junior sportseun van die jaar – Jonathan Niemand (deel).
Leidsters van die jaar – Chané Fourie en Jana Dreyer (deel). Jana is ook die Jeuglander van die jaar (meisies).
Senior sportmeisie van die jaar – Rejané du Plessis.
Junior sportmeisie van die jaar – Minuette du Toit (deel).
Junior sportmeisie van die jaar – Jamie-lee Bonthuys (deel).
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!