Community AnnouncementsNews
Aanlyn aanbieding van Opperman Lewis
Vir navrae skakel Johan Talma by 083 556 8711.

?n Aanbieding van die psigo-historici Hélène Opperman Lewis se boek sal op 30 Augustus om 9.30vm op die Nuwe Hervorming Netwerk (NHN) se Facebookblad aangebied word.
LEES OOK:
Free online course will focus on community’s well-being during Covid-19
Die NHN het verduidelik dat in hierdie aanbieding, span die sielkundige psigologiese konsepte in om ‘n psigo-historiese perspektief op die Afrikaner se geskiedenis van 1795 tot 1948 te gee.
Vir navrae skakel Johan Talma by 083 556 8711 of woon die virtuele bespreking op Sondag by deur die skakel te volg.
Also follow us on:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




