NewsSchools

Kempies se Dux-leerling vir 2020

Klarissa is die nommer een Kempie op die akademiese top 10 met 'n gemiddeld van 86.7 persent.

Klarissa Swanepoel is as Kempies se Dux-leerling vir 2020 aangewys.

Sy het akademiese erekleure, asook ‘n erepenning vir akademie, verwerf.

LEES OOK:

‘Dubbel’ was ‘Op die Planke’

Klarissa is die nommer een Kempie op die akademiese top 10 met ‘n gemiddeld van 86.7 persent.

Also follow us on:    

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button