Leerlinge van Hoërskool Kempton Park het erekleure vir akademiese prestasies ontvang waarvan die vereiste 80 persent en hoër is.
LEES OOK:
Kempies se Dux-leerling vir 2020
Die leerlinge was Chanté Venter, Giselle van Eyk, Klarissa Swanepoel, Amoney le Roux, Marco Jacobs, Danielle Francis, Rike Fouché, Chante Dixon, Xanthé Bucas, Stefan du Plessis, Lucinda Pietersen, Mari-Lou Zaayman, Karl Kleynhans, Jan du Plessis, Ruan Botha en Divan Booyse.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




