Dakkies en Plakkiesdag was by Laerskool Kruinsig gehou wat die skool se Kruinie Koskas projek gevoed het. Die kinders kon op 6 November ’n snaakse hoed of plakkies aantrek indien hulle blikkieskos vir behoeftige gesinne ingesamel het.
Laerskool Kruinsig se Dakkies en Plakkiesdag het op 6 November plaasgevind.
Hulle het snaakse hoede of plakkies aantrek met die gedagte om blikkieskos vir behoeftige gesinne in te samel.