Local newsNews
Roos-familie klaar misverstand op
Ons wil Kempton Express bedank vir die pragtige artikel van Mev AS Roos se afsterwe.
Redakteur- Na ‘n behoorlike bespreking met familie en vriende het ons besluit om die artikel te skryf soos dit geskryf is en volgens Mev Ansie Roos se wens.
LEES OOK: Oos-Rand Akademie huldig nuwe leiers vir 2021 in
Die artikel was deur Ansie se familie en vriende goedgekeur. Kempton Express is ‘n goeie en betroubare bron vir die gemeenskap.
Dankie aan die joernalis en redaktrise vir die pragtige berig.
Roos familie.
Also follow us on:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




