Local newsNews

Avant Garde Blommeklub vergader uiteindelik na inperking

Belangstellendes kan Lulu Pieterse skakel by 082 761 8116.

Sedert die swaar gordyn van Covid-19-inperking gelig is, het die Avant Garde Blommeklub vir die eerste keer weer op 9 Maart in die klubhuis van die Kempton Park Rolbalklub vergader.

LEES OOK: Are you at risk of developing kidney cancer?

Wilma van Wyk het dames geïnspireer met haar innoverende idees wat tydens haar demonstrasie van die ontwerptema “graffiti” ten toon gestel was.
Belangstellendes kan Lulu Pieterse skakel by 082 761 8116.

Also follow us on:

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button