Local newsNewsSchools
Graad Agt leerders tradisioneel ingehuldig as Kempies
Kempies se nuwe graad agts is verlede week as volwaardige Kempies ingehuldig tydens ’n tradisionele seremonie op die rugbyveld wat deur talle ouers bygewoon is.

LEES OOK: Oos-Rand Akademie onnies spog met toekennings
Nadat hulle hul skoolbaadjies aangetrek het, het hulle onder die groot klok op die aantreeblad deurgestap as simbool van die begin van hul skoolloopbane as Kempies. Hier word die leerders en hul ouers deur die hoof toegespreek.
Also follow us on:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




