Local newsNews
Kruinsig neem afskeid van geliefde skoolhoof
"Hy los 'n groot leemte by die Kruinies asook almal wie se lewens hy aangeraak het."
Dr Johan Kruger, skoolhoof van Laerskool Kruinsig, is vandag, 21 Julie oorlede.
“Dr Kruger se heengaan word betreur en hy los ‘n groot leemte by die Kruinies asook almal wie se lewens hy aangeraak het,” het die skool op hul Facebook-blad gedeel.
Also read: Kruinsig cruises to Ernie Els SA Primary Schools champions
“Hy het diep spore by ons Kruinies getrap met sy passie en liefde vir die onderwys, die skool en skoolkinders. Dr Kruger was bekend vir sy positiwiteit, humor en liefde vir die natuur.”
Dr Kruger word oorleef deur sy vrou Mariëtte en kinders, Ané en Johan.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
