Local newsNewsSchools
Jeugland 2022 hoofleiers aangekondig
Die nuwe tien hoofleiers is aangekondig by die jaarlikse VRL-Credo ondertekening.
Hoërskool Jeugland se 2022 hoofleiers is onlangs aangekondig.
Die 10 nuwe hoofleiers is aangekondig by die jaarlikse VRL-Credo ondertekening.
ALSO READ: Jeugland se top 10 onderwyseres
Die 2022 hoofleiers is Jayden Valentini (kultuur), Duan Ruthenberg (akademie en president), Carin de Beer (bemarking en president), Savannah Jacobson (kultuur), Dee Gericke (akademie), Katelyn Flooks (sport), Martin
Munro (sosiaal), Janco Nieuwoudt (sport), Thalia Hefer (bemarking) en Rechelle Casimiro (sosiaal).
Also follow us on:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




