Hoërskool Jeugland het die afgelope week die akademiese toekennings aan die leerders gemaak wat einde 2021 besonder presteer het.
ALSO READ: Leerlinge skitter in eksamen
Twee Jeugies het behoorlik die pryse ingepalm.
Kiara Brits, met 91.4%, was aangewys as die junior Dux-leerder, terwyl Duan Ruthenberg, met 96.3%, aangewys is as die senior Dux-leerder.

Also follow us on:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




