Local newsNews

VLU vergader in Kempton

Hope Lifelink in Kempton Park besoek vroue

Sharon Rushton van Jeremia’s Hope Lifelink in Kempton Park het die dames van Vrou Landbou-Unie Kempton Park vertel van haar passie vir ongehude moeders wat raadop is met hul pasgebore babas.

LEES ASOOK: Local pregnancy centre needs aid with donations in wake of the pandemic

Dit klink soos ‘n TV storie dat moeders hul babas, wat hulle nie kan versorg nie, by ’n deurtjie van ’n luik in ’n muur kan plaas en wegstap.

Sharon en haar werkers neem dan die baba en versorg die baba totdat daar ‘n heenkome is.
Met die hoë pryse van babadoeke en poeiermelk, is donasies welkom.

Also follow us on:

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button