Die albummakers (Scrapbookers) kom weer eerskomende Saterdagmiddag bymekaar om ‘n interessante bladuitleg vir hul albums te maak.
LEES ASOOK: Jou beurt vir kragkos in beurtkragtyd
Dit vind plaas in die ouditorium van die Birchleigh-Noord Biblioteek.
Almal is welkom om in te skakel, maak nie saak nie of jy al ‘n gesoute ‘scrapper’ is of net wil begin om jou foto’s in ‘n album te plak.
Beginners word met raad en daad bygestaan.
Skakel die organiseerder Ellen by 072 594 9050 of stuur ‘n e-pos aan eharmse@mweb.co.za.
Also follow us on:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




