News
Milan het presteer by redenaarskompetisie
Milan Zwarts van Laerskool Goedehoop het op 26 Mei ’n tweede plek in Afrikaans.
Milan Zwarts van Laerskool Goedehoop het op 26 Mei ’n tweede plek in Afrikaans Huistaal vir Graad Vier en Vyf leerders behaal by die half eindronde van die ATKV Redenaarskompetisie wat by HTS Witbank plaasgevind het.
LEES ASOOK: Fudumala School Jersey Drive calls for sponsorship
Also follow us on:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




