Local news

Hoërskool Kempton Park gee om

Die skool bedank elke ouer wat bygedra het om hierdie dag baie spesiaal te maak.

Leerders van Hoërskool Kempton Park vier elke jaar Nelson Mandela Internasionale Dag om lig te skyn op die nalatenskap van ‘n man wat die 20ste eeu verander het en die 21ste help vorm het.

Dit is ‘n oomblik vir almal om te vernuwe met die waardes wat Nelson Mandela geïnspireer het.

ALSO READ: 1983 Hoërskool Kempton Park matrieks beplan reünie

Op 18 Julie het die VLR en Kempies se spog-koor na Allen Park ouetehuis gestap om die inwoners te bederf met prag-koorsang, heerlike cappuchino’s, bedien deur die snoepie-tannies, smullekker happies en pragtige blomme vir elke dame.

Leerders van Hoërskool Kempton Park vier elke jaar Mandela Dag.

Die skool bedank elke ouer wat bygedra het om hierdie dag baie spesiaal te maak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button