Local news
Scrapbookers groei in Kempton Park
Die Vriende van die Kempton Park Biblioteke se Scrapbookers is mooi aan die groei, maar het nog plek vir nuwe lede.
Die Vriende van die Kempton Park Biblioteke se Scrapbookers is mooi aan die groei, maar het nog plek vir nuwe lede.
Geen voorkennis word benodig nie.
Dit vind plaas elke derde Saterdag van die maand in die ouditorium van die Birchleigh-Noord Biblioteek.
ALSO READ: Koorgroep deur na SA’s
Tydens beurtkrag bring deelnemers kop- en LED-ligte saam en werk fluks voort.

Kom loer gerus in.
Skakel die organiseerder Ellen op 072 594 9050 of stuur ‘n e-pos aan eharmse@mweb.co.za.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
