Local news

Ilzaan wen in dans kompetisie

Ilzaan Steyn, ‘n leerling van Laerskool Edleen en ‘n student van Dance 2 Express.

Ilzaan Steyn, ‘n leerling van Laerskool Edleen en ‘n student van Dance 2 Express, het deelgeneem aan ‘n danskompetisie in die klopdans (tap) afdeling, en uitgestap as die Marshmellow Excello Moves kategoriewenner.

LEES ASOOK: Kempies spelers maak Bokkie Week

Sy sal aan die jaareinde Crescendokompetisie deelneem saam bekendes soos Stephanie Baartman, Liane Heyl, Izak Davel, Reggie Peace, Danielle Retief en Eranee De Beer.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button