Local news
Impies bereik hoë hoogtes
Hulle is ook aangewys as wenners van SACOPA SA Revue Kompetisie.
Impies het ‘n telling of 35; hoogtes bereik met hulle revue.
LEES ASOOK: Ilzaan wen in dans kompetisie
Laerskool Impala het ’n A++ behaal en is ook aangewys as itemwenners by Nova Arte, ’n tweede plek by Kaleidoscope se ervare afdeling (waaraan 21 skole deelgeneem het) en is algehele wenners van die agtste Beat Kompetisie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
